-
| Name |
Jacobus Philippus Schoeman |
| Nickname |
Stollie |
| Gender |
Male |
| Person ID |
I3119 |
Main Tree |
| Last Modified |
12 Dec 2025 |
-
| Notes |
Helene Van Zyl
Susan jy is reg - sy was met oom Stollie getroud. My papier met bietjie familie geskiedenis ontdek (ek het eendag geskryf toe my ouma vertel het) - sy het vertel dat Oom Stollie hul se ossewa met huisraad aan die brand geraak het toe hul van Aasvoelrand na Ogies getrek het!Nou moet jy weet hoe lank terug is dit! Hy is dood nadat hy van 'n wa afgeval het wat vol voer was en toe inwendig seer gekry het waarna hy kanker gekry het, hy was 65jaar oud. Aunt Joey se regte name was Petrus Johannes - ek kan nou onthou ons was almal by haar begrafnis en aunt Sussie het met die begrafnisondernemer gestry en gese hul is daar vir 'n tannie se begrafnis. Blykbaar was haar name 'n goed bewaarde geheim!
|
This site powered by v. 15.0.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2026.
Maintained by . | .