Our Family Tree Puzzle

Maria Louisa Schoeman

Maria Louisa Schoeman

Female 1842 -


Personal Information    |    Notes    |    All    |    PDF

  • Name Maria Louisa Schoeman 
    Birth 1842 
    Gender Female 
    Person ID I2513  Main Tree
    Last Modified 12 Dec 2025 

    Father Stephanus Schoeman,   b. 15 Mar 1810, Kango, Oudtshoorn Find all individuals with events at this locationd. 19 Jun 1890, Pretoria, at the house of his daughter Poppie MarĂ© Find all individuals with events at this location (Age 80 years) 
    Mother Anna Geetruida Schutte,   b. Bef 4 Oct 1818, Graaff Reinet Find all individuals with events at this locationd. 27 Dec 1842, Natal, South Africa Find all individuals with events at this location (Age > 24 years) 
    Marriage 26 Dec 1833  Kango, Oudtshoorn Find all individuals with events at this location 
    Family ID F810  Group Sheet  |  Family Chart

    Family   
    Family ID F833  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 12 Dec 2025 

  • Notes 
    • Casimiro was 'n Portugees, bekend as Casmier. Was in venootskap met Joao Albasini. Het winkels in Rhenosterpoort, Lydenburg en Schoemandsal gehad. Was van die 1ste handelaars wat saam met Albasini uit Lourenco Marques gekom het om handel te dryf met Voortrekkers in Orighstad. Was die rykste handelaar in ZAR  in die 1860's en het 'n boedel van L28 00 nagelaat = 1083 olifanttande van 743kg. Daar word vertel dat hy Maria Louisa by haar pa gekoop het en dat daar +- 32 jr tussen hulle was (hy was 50 en sy 18). Die huwelik was nie gelukkig nie, en almal het geweet dat sy 'n verhouding met Casimiro se boekhouer en winkelklerk - Bras Piedade Pereira - gehad het. Die 3 het glo op 18.02.1865 saam tee gedrink en aan die boeke gewerk. Later die aand is Casimiro deur sy lyfbediende, Juzeh, opgeblaas en gesel in die bed aangetref. Toe Albasini later by hom kom, was hy reeds dood.


       




This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 15.0.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2026.

Maintained by Esme . | Data Protection Policy.