
1897 - 1974 (76 years)
-
| Name |
Abraham Daniel Raats |
| Birth |
16 Oct 1897 |
Kimberley |
| Gender |
Male |
| Physical Description |
|
| Death |
1 Feb 1974 |
Ceres, Cape, South Africa |
| Burial |
Kleinmind Main Cemetery, Western Cape |
| Person ID |
I1769 |
Main Tree |
| Last Modified |
12 Dec 2025 |
-
| Notes |
- Abraham Daniel Raats married Gerhardus Andreas Pieterse en Andriana Albertina Bruyns
- Raats, Abraham Daniël, B.A.: L.1932; 0.1933 Bloemfontein-Noord (Hpr.); 1936 Ladybrand; 1944 Germiston; 1947 Alberton-Wes. Ds Abraham Daniel Raats, gebore 16 Oktober 1897, groei in Kimberley op, waar hy later ook as markmeester en afslaer werk voordat hy vir verdere studie met die oog op die bediening na Stellenbosch vertrek. Einde 1932 toegelaat, begin hy in die moeilike depressiejare as hulpprediker in Bloemfontein-Noord (1933). Daarna staan hy in Ladybrand (1936), Germiston (1944), Alberton-Wes (1947). Na sy aftrede (1967), vestig hy hom op Kleinmond, maar hy bly onvermoeid met hulpdiens in gemeentes besig. Vir 'n geruime tyd bearbei hy ook Kleinmond self as wyk van Hermanus en daar doen hy die voorbereidingswerk vir die uiteindelike afstigting van 'n gemeente (1970). Self met 'n heldere sangstem geseën, stel hy altyd baie belang in sang en musiek en in die Vrystaat sowel as in die Transvaal dien hy dan ook in die Sinodale Kommissie vir Kerksang. Verder verteenwoordig hy die Vrystaatse Sinode in die gesamentlike Hersieningskommisssie wat die Afrikaanse Gesangboek 1944 aan die Kerk besorg. Ook is hy stigter en direkteur van die Trans-Oranje Skool vir Dowes. Hy sterf plotseling 2 Januarie 1974 op Ceres waar hy in die moedergemeente waargeneem het. Sy forse gestalte, welluidende stem, ongekunstelde omgang met mense, ondernemingsgees, onvermoeide ywer en eie wyse van aanbieding van sy boodskappe sal nog lank onthou word.
|
This site powered by v. 15.0.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2026.
Maintained by . | .